April 2024
M T W T F S S
« Sep    
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Wat’s Nuut?

Fotonuus ~ Image news

    • In 2011 word ‘n oorkonde oorhandig aan Nick Geldenhuys vir sy volgehoue bydrae tot die bevordering van die Genootskap en die ras die afgelope 32 jaar.  Saam met hom op die foto die huidige President van die Genootskap, Colin Moolman.
    • 3 Lede ontvang tydens die 50 jarige vieringe van die Genootskap in 2006 ‘n toekenning vir meer as 25 jaar se betrokkenheid by die Genootskap en die ras – Op die foto Jan van Zyl van FNB, Dirk du Plessis (35 jaar), Pietman Claasen ( 26 jaar) en Nick Geldenhuys (27 jaar), asook Conrné du Plessis van Intervet.
    • In 2008 word ‘n oorkonde postuum toegeken aan Bierman Naude vir sy bydrae tot die Genootskap en die ras.
    • Die Merino Landskaap Genootskap was die eerste skaapras wat die dag voor die Nasionale Veiling alle ramme laat toets vir vrugbaarheid en alle ooie vir dragtigheid laat sertifiseer.
    • Die Genootskap wen in 2003 die toekenning vir die beste Jaarverslag by SA Stamboek.