Skoue
NASIONALE KAMPIOENSKAPPE 2019
26 APRIL
BLOEMSKOU GRONDE – BLOEMFONTEIN
NASIONALE KAMPIOENSKAPPE – April 2019
8 vertoners met 81 diere het aan die Nasionale Kampioenskappe en Kudde kompetisie deelgeneem. Die beoordelaars was Colin Moolman en Frikkie Strauss van BKB. FNB was vir die 25e agtereenvolgende jaar die hoofborg van die kampioenskappe.
Die volgende borge was ook almal betrokke
NASIONALE KAMPIOENE 2019
JUNIOR KAMPIOEN OOI | HP 18087 | RES JUNIOR KAMPIOEN OOI | DP 18 095 |
GROOT KAMPIOEN OOI | HP 18087 | RES GROOT KAMPIOEN OOI | DP 18095 |
JUNIOR KAMPIOEN RAM | HP 18055 | RES JUNIOR KAMPIOEN RAM | SRJ 18004 |
SENIOR KAMPIOEN RAM | JDT 17159 | RES SENIOR KAMPIOEN RAM | JDT 17018 |
GROOT KAMP RAM | HP 18055 | RES GROOT KAMPIOEN RAM | SRJ 18004 |
Wol kampioen – Du Plessis Familie
Tydens die Kudde kompetisie is 8 groepe van 3 tweetand ooie beoordeel. Die uitslae was as volg:
Stoet Groep | Kudde Groep | |
Eerste | Pieter en Abrie Small | Baden Smythe |
Tweede | Ben du Plessis | Pieter en Abrie Small |
Derde | Baden Smythe | |
Vierde | CW en Melanie Claasen |