November 2025
M T W T F S S
« Sep    
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Wat’s Nuut?

Veilings ~ Auctions

Gielie en Monya Greyvenstein het die duurste ram op die 2025 Nasionale Veiling gekoop

vir R19 000 by Colin Moolman.  Die afslaer op die dag was BKB

 Alle diere wat op die dag aangebied is, is verkoop
🔸 Gemiddeld vir stoetramme: R12 044
🔸 Gemiddeld vir kudderamme: R9 500